Rom 1:20 - God openbaar in die Visarend
--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Voëlkenner, Andrew buitendach oor die Visarend en wat die Here omtrend Homself openbaar het in daardie unieke roep?