Hildegard Havenga oor die beste leerspasie

--:--
Johann Els gesels met tiener smaakmaker Hildegard Havenga, oor haar Maroela Media artikel: Maak jou kamer eksamengereed. Met die matriekeksamens wat fluks aan die gang is, is hierdie fantastiese raad vanmiddag.
23 Oct 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories - Baasskap

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Baasskap”…
24 Oct 11AM 6 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
23 Oct 11AM 5 min

Etienne Beaud - viva expats!

Johann Els gesels met Etienne Beaud, ‘n Elektriese ingenieur wat tans in Switserland bly. Omdat ons van volgende week af begin om sy insette uit te saai wat oor Suid Afrikaners in die buiteland gaan, wil ons hom graag leer ken vanmiddag.
22 Oct 10AM 16 min

Japie Venter: blaas moed in ander in

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema:” Blaas moed in ander” uit 1 TESSALONISENSE 5:11 NLV "Daarom, soos julle reeds doen, moet julle aanhou om mekaar moed in te praat en geestelik op te bou."
22 Oct 11AM 3 min