Moenie sonde 'n pinkie gee nie

--:--
Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Moenie sonde ‘n pinkie gee nie” uit Rom 12:2.
24 Oct 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Romeine 1:20 - God openbaar in die Mostertsaad

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met natuurwetenskaplike Kobus Coetzee oor die mostertsaad en wat so ‘n…
22 Oct 1AM 5 min

Jaco Strydom: droom is nie genoeg nie

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Droom is nie genoeg nie.”
22 Oct 1AM 2 min

Pray for Matric Exams

Today we once again have the opportunity to pray for that which concerns us. As the matric exams are kicking off, we thought it would be best to pray for all of these precious young people today. Send in your prayer for either a matric you love by name, or…
21 Oct 1AM 20 min