Prof André Louw vereer vir meer as vier dekades se bydrae tot landbou se “Blou Bybel”

Loading player...
Die sewende uitgawe van die landbouhandleiding, Finance and Farm Management is onlangs in Sandton bekendgestel. Tydens die glansgeleentheid is Professor André Louw vereer vir sy bydrae tot die boek oor die afgelope 43 jaar. OFM Agri se Robyn Schutte het met hom gesels…
23 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min