Wynand du Preez - waardeer wat jy het
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Waardeer wat jy het” uit Prediker 6:9