Lusikisiki wapens gevind

--:--
Die polisie sê hulle het moontlik die hoëkaliber-vuurwapens gevind wat gebruik is in verlede maand se massamoord in Lusikisiki in die Oos-Kaap waarin 18 mense dood is. Dit sluit drie AK47-gewere en 'n Mannlicher-jaggeweer in. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat die vuurwapens in Flagstaff by hulle gekry is:
18 Oct 6AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Verantwoordelike Motorfietsry-belofte goed vir omgewing, toerisme

Veldmotorfiets-toerisme het die afgelope paar jaar negatiewe publisiteit gekry weens klagtes dat motorfietse ongerepte wildernisgebiede en sensitiewe wildhabitatte versteur. Freshline Africa Moto Adventures en Untamed Adventures & Tours het nou die Verantwoordelike Motorfietsry-belofte onderteken, met ondersteuning van Ultimate Safaris se Conservation Travel Foundation en Tourism Supporting Conservation, of Tosco. Die…
18 Oct 10AM 1 min

Nuwe Katutura-distrikshospitaal uiters belangrik

Tenders wat verband hou met die konstruksie van 'n distrikshospitaal in Katutura is oop. Daar word gevra vir grootmaat elektriese dienste vir plaas 1024 in Havana. Bodde is ook oop vir toegangspad- en grootmaat waterdienste by dieselfde erf. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Ben Nangombe, die uitvoerende direkteur van…
18 Oct 10AM 1 min

Landbou-unies sê werkverliese op pad weens minimumloon

Die arbeidsminister, Utoni Nujoma het bevestig dat die minimumloon op 1 Januarie 2025 in werking tree. Onder andere die landbousektor het gevra vir 'n gefasseerde inwerkingstelling oor drie jaar, wat toegestaan is. Alle lone moet egter in kontant betaal word en rantsoen kan nie daarvoor gebruik word nie. Danie van…
18 Oct 10AM 1 min

ATM steun AmaHlubi se koningskap-saak

Die African Transformation Movement sê hy vereenselwig hom met die Amahlubi-stam van KwaZulu-Natal terwyl die Hooggeregshof in Pretoria sy koningskap-saak gaan aanhoor. Die stam wil hê die hof met die Nhlapho-kommissie se verslag van 2010 hersien wat tradisionele leierskapsgeskille hanteer het. ATM se woordvoerder, Zam Ntshona, sê dié keerpunt is…
18 Oct 9AM 1 min