Dr. Rina de Klerk-Weyer - Waardes
--:--
Almarie gesels met Dr Rina die week oor waardes in jou persoonlike lewe. Wat is jou waardes, waar kom hulle van daan en hoekom is dit belangrik in selfkennis en jou emosies?