Ps Mark Taljaard - Is vrees dalk gebedsloosheid?

--:--
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl. met sy vraag: "Is ons vrees dalk a.g.v. gebedsloosheid?"
10 Oct 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Selby Williams - Hier is ek

“Vergifnis is ’n proses wat ’n mens elke dag moet kies om in te loop,” so verduidelik Selby Williams, ’n 2022- Crescendo-finalis, oor die oorsprong van sy lied “Hier is ek.” Johann Els wil vanmiddag sy storie hoor.
9 Oct 9AM 11 min

Kalaharistories: Geveerde vergifnis

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Geveerde…
10 Oct 10AM 7 min