Kyk na kosprodukte in spaza-winkels: Cosatu
Loading player...
Cosatu in Gauteng vra die provinsiale regering om proaktief op te tree om die veiligheid te verseker van kosprodukte wat in plaaslike spaza-winkels verkoop word. Vyf kinders is verlede naweek dood nadat hulle snoeperye geëet het van 'n winkel in Naledi, Soweto. Amos Monyela van Cosatu sê dit is lewensbelangrik om kalm te bly en optrede te vermy wat kan lei tot vreemdelingehaat of die onregverdige behandeling van spesifieke gemeenskappe: