Akademia beloon akademiese prestasie met merietebeurse

--:--
Akademia gaan goeie matriekprestasie beloon by wyse van die daarstelling van akademiese merietebeurse vir matrikulante. Hierdie merietebeurse sal van toepassing wees op die instelling se 2025- akademiese jaar. Luister na die onderhoud om meer uit te vind.
10 Oct 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Omgiedag 2024

Yolanda Maartens het met De Wet Claassens, hoof uitvoerende direkteur van Engo, gesels om meer uit te vind oor vanjaar se Omgiedag.
21 Oct 5AM 3 min