SA avo’s in China: Nuwe handelsmoontlikhede vir produsente

--:--
Die eerste verskeping van 21 210 kg vars Suid-Afrikaanse avokado’s het onlangs in Shanghai aangekom. Dit volg nadat ’n fitosanitêre protokol tussen Suid-Afrika en China verlede jaar onderteken is. Wu Peng, die sewende Chinese ambassadeur in Suid-Afrika, het gesê dat besendings soos hierdie belangrik is om die groei van bilaterale handel ’n hupstoot te gee. OFM Agri se Robyn Schutte het meet uigevind by Agbiz se hoofekonoom, Wandile Sihlobo..
9 Oct 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere is leiers

'n Voormalige AgriSA-president, Japie Grobler, deel 'n spesiale boodskap met landbouers na aanleiding van sy toespraak tydens AgriSA se jaarkongres in Kaapstad.
9 Oct 11PM 2 min

Agri Securitas ontvang skenkings

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met die voorsitter van Agri Securitas, Cobus van Zyl, by AgriSA se jaarkongres.
9 Oct 11PM 3 min