Dr. Johnny van der Merwe - vleispryse

Loading player...
Dr. Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense en bespreek oudergewoonte die nuutste Rand-Dollar-wisselkoers.
8 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min