“Blou Bybel” bring nuwe riglyne vir finansiële bestuur in landbou

Loading player...
Die jongste uitgawe van Finance and Farm Management, ’n gesogte handleiding wat dikwels in die landboukringe as die "Blou Bybel" bekend staan, se sewende uitgawe is onlangs bekend gestel. OFM Agri se Robyn Schutte het met Brendan Jacobs, die hoof van agribesigheid by Standard Bank, gesels oor die boek wat eersdaags beskikbaar sal wees. Hoofekonoom van die landbousakekamer, Agbiz, Wandile Sihlobo, neem ook aan die gesprek deel, en gesels oor die twee hoofstukke wat hy gepen het in die uitgawe...
8 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min