Waterbronne-besoedeling 'een van grootste bedreigings in SA'

--:--
Die adjunkminister van Water en Sanitasie, Sello Seitlholo, sê die besoedeling van waterbronne bly een van die grootste bedreigings vir watersekerheid en volhoubaarheid. Seitlholo het gepraat tydens die bekendstelling van die Vaalrivier Anti-Besoedelingsforum wat daarop gemik is om die langdurige besoedeling uit te wis, wat die watergehalte in die Vaalrivier beïnvloed. Hy sê die besoedeling van die land se waterbronne is belangrik vir elke Suid-Afrikaner en elke bedryf.
3 Oct 12PM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

LP's neem nie werk ernstig op want daar's nie gevolge: ontleder

Die Nasionale Vergadering het Vrydag aangekondig dat hulle weer met reses gaan nadat hulle op 28 Oktober van reses teruggekeer het vir die middeltermynbegroting. Die ter tafel legging van die begroting moes uiteindelik vir twee dae uitgestel word omdat daar nie 'n kworum was nie. Die NV sal eers op…
3 Nov 5AM 1 min

BOSA sê Botswana-verkiesing wys bevrydingspartye moet oppas

Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sê Botswana se verkiesing is 'n sterk waarskuwing vir bevrydingspartye in Afrika wat ontwikkel het in outoritêre regimes. Roger Solomons van BOSA sê Botswana se keuse om verandering aan te moedig en Duma Koko as president te verkies volg kort na…
3 Nov 5AM 1 min

Visserye minister luister na Okapale-vissers oor werkprobleme

Visserye minister Derek Klazen werk saam met vakbonde in Walvisbaai om klagtes van Okapale-vissers oor die regering se indiensneming-regstelling program aan te spreek. Vorige vergaderings het slegs komiteelede betrek, maar die minister gesels nou direk met vissermanne om misverstande uit die weg te ruim. Die program is in 2020 volgens…
3 Nov 4AM 1 min

Onderwysministerie ondersoek kontrak-skeidingsbetalings

Kontrakonderwysers in die Khomas-streek kla dat hulle nog nie hul skeidingsbetalings ontvang het nie, terwyl hul kontrakte op 31 Desember 2023 geëindig het. Hulle sê anders as hul eweknieë in die Oshikoto-streek wat in Januarie betaal is, wag hulle steeds op hul betalings. Die onderwysers het 'n beroep op die…
3 Nov 2AM 1 min

Belasting-amnestie verleng, 'nou moet NamRA verbeter'

Tydens die middeltermyn-begrotingsoorsig het die finansminister Ipumbu Shiimi 'n verlenging van twee jaar van die belastingamnestieprogram aangekondig, wat nou op 31 Oktober 2026 sal verstryk. Die amnestie behou sy oorspronklike kwytskelding van rente en boetes indien uitstaande kapitaal teen die nuwe sperdatum ten volle betaal is. Kosmos 94.1 Nuus het…
3 Nov 1AM 1 min