Mashatile beywer vir beleggings in landbou tydens Suid-Afrika-beleggingsweek in Londen

Loading player...
Adjunkpresident Paul Mashatile lê tans ’n besoek aan Londen af vir die Suid-Afrika-beleggingsweek by die Londense aandelebeurs. Die fokus van sy besoek is om landbouhandel, belegging en vennootskappe tussen Suid-Afrika en die Verenigde Koningkryk te versterk. Hierdie inisiatief is 'n belangrike stap vorentoe vir die Suid-Afrikaanse agri-sektor, aangesien Suid-Afrika poog om bande met internasionale markte te verdiep, beleggings aan te moedig en volhoubare groei in landbou te dryf.
2 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min