Huweliksfokus - Misverstande: ek moet net ophou sondig

--:--
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Misverstande: Ek moet net ophou sondig.”
2 Oct 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Amper Woordkamp

Janine van Niekerk gesels met Yolande Loots oor die Loop-Saam-Met-My Woordkamp wat hierdie komende naweek plaasvind - kamp@radiokansel.co.za - 083 652 4763
1 Oct 1AM 9 min

Jaco Strydom: Bid eerder

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Bid eerder.”
1 Oct 1AM 1 min

Romeine 1:20 - God openbaar in sandkorrels

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met marinebioloog, Mariette Wheeler oor sandkorrels nogal, en hoe die Here…
1 Oct 1AM 9 min

Pray for Healing in SA

Today we once again answer the request of one of our listeners (Sarie), who asked us to pray for the healing of the sick this morning. So today, if you have someone specific you want to pray for, or whether you would like to pray a general prayer, please do…
30 Sep 1AM 15 min

Dr Chuck Day: Abba

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and he is taking a Deeper Look into God as “Abba” Father.
30 Sep 1AM 4 min