Romeine 1:20 - God openbaar in sandkorrels
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met marinebioloog, Mariette Wheeler oor sandkorrels nogal, en hoe die Here Homself in die ontelbares kan openbaar.