Graanprodusente blink uit ten spyte van moeilike jaar

Loading player...
Graanprodusente van die sentrale streek het ook geskitter tydens die Groei vir Goud-opbrengskompetisie, ondanks die droogte wat baie oeste gekelder het. Corné Louw, hoof van toegepaste ekonomie by Graan SA, tydens die prysuitdeling in Johannesburg gesê die kompetisie het steeds boere gelok wat daarin geslaag het om indrukwekkende opbrengste te lewer…
29 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min