Prof Willemse gesels oor rooivleisproduksie waardeketting

Loading player...
Johan Gunter gesels met Landbou-ekonoom prof Johan Willemse oor die rooivleisproduksie waardeketting en waar skakel die produsent by hierdie produksielyn in.
25 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min