Johnny Louw - Moenie Vergeet Jy Het Krag Nie

Loading player...
Ons weet ons moet nie te veel van onself dink nie, maar ons kan nie van onself vergeet nie! Ons moet in geloof groei en ons kan meer doen as wat ons dink, want die Here is by ons. Praat in geloof en doen kragtige dinge.
25 Sep 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes