Cape Pulpit 729AM Get up & Go Breakfast - Johnny Louw

Get up & Go Breakfast - Johnny Louw

Johnny is 'n voltydse evangelis en motiverings spreker. Sy passie is kinders en om hulle te help en te waarsku het sy ministerie geword.
Hy het reeds meer as 300 skole toegespreek en het hy reeds 120 interdenominale mansgroepe help stig. Hy het ook al meer as 450 gemeentes landwyd besoek. Johnny deel ‘n krag-boodskap met ons.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
100 Episodes
1 – 20

Johnny Louw - Wees die Lig

Mense word seergemaak deur die keuses wat ander mense maak. Hoe kan ons ander help en hoe kan ons liefde en respek aan ander toon en hulle lewens beter maak.
17 Jul 9 min

Johnny Louw - God Changes Us, For Good

When you find Jesus, you find life, and God puts His mark on you, and wants to use us all mightily. So we need to let God change us, to make us more useful, more intentional and to be part of saving a dying world.
10 Jul 9 min

Johnny Louw - God roep ons na 'n hoër plek

Ons moet nie oor aardse dinge obsessief raak nie, maar liewers oor die dinge van die Hemel; die dinge uit 'n hoër plek. Hier op aarde is dit vol van die dinge wat in opposisie staan teenoor die dinge van God, so ons moet die dinge van God implementeer in…
3 Jul 8 min

Johnny Louw - Laat God Jou Meester Wees

Johnny gebruik die storie van 'n duur kitaar wat niks is sonder 'n talentvolle meester wat dit bespeel nie. So is dit ook met ons - Ons kan nie sonder God wat ons lewens bestuur nie.
12 Jun 9 min

Johnny Louw - Wie Volg Jy?

Jy volg Jesus of nie. Daar is nie 'n "middel" nie. As ons as gelowiges heen en weer gaan tussen God en die wereld is daar groot fout. Johnny Deel ook uit Romeine 12: 17-19
6 Mar 7 min

Johnny Louw - God gee ons die resep

Die lewe is onvoorspelbaar. Ons almal kan sukkel, maar God het wel vir ons die resep gegee. Wat is die resep dan, en hoe pas ons dit toe?
7 Feb 8 min

Johnny Louw - How to Look Back at 2023

It has been long year for everyone, so don't look back at 2023 with bitterness, fear or anger...look back with gratitude, despite the difficulty.
13 Dec 2023 10 min

Johnny Louw - Hoeveel is jy Werd?

Dit maak nie saak way jy met 'n R10 noot maak nie, dit verloor nie sy waarde nie. JOU waarde is deur God bepaal. Sy Seun het vir jou gesterf en het opgestaan. JOU waarde, is deur God vasgemaak.
25 Oct 2023 8 min
1 – 20