Estie Schreiber gesels oor "ThreshHold" en die hulp wat dit bied vir kroniese pyn

Loading player...
"ThreshHold" is al vir 25 jaar lank beskikbaar in Suid-Afrika, en soveel mense het al groot baat gevind met die gebruik van hierdie produk vir hul kroniese pyn! Van seer gewrigte, spiere, ou sport-beserings, en vele ander pynlike probleme. "ThreshHold" kan help! "ThreshHold" is beskikbaar by apteke in Namibië in jel of tablet vorm. Vir meer inligting besoek gerus www.threshhold.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za
25 Sep 2024 3AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Die Wetenskap agter Bio-Strath en Breingesondheid

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor Bio-Strath. Hierdie week fokus hulle spesifiek op die wetenskaplike studies wat gedoen is oor die invloed van Bio-Strath op die brein - van kinders tot bejaardes. Bio-Strath is beskikbaar as stroop en tablette by enige apteek. Vir meer inligting besoek www.bio-strath.co.za of stuur ’n…
7 May 2AM 11 min

Neon Night Run: Hardloop vir Bewusmaking van Neurodiversiteit

Jean-Louis gesels met Sumarie Calitz, skoolhoof van Integrate Learning Solutions, oor die Neon Night Run – ’n inspirerende bewusmakingsinisiatief vir neurodiversiteit. Die gesprek fokus op die belangrikheid daarvan om die breë gemeenskap meer bewus te maak van neurodiversiteit in al sy vorme, sodat kinders en hul families beter verstaan en…
30 Apr 3AM 6 min

Die krag van Bio-Strath vir brein en liggaam

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor Bio-Strath en die belangrike rol wat hierdie produk speel, nie net vir breingesondheid nie maar vir die hele liggaam. Hulle bespreek hoe Bio-Strath kan bydra tot algemene welstand en watter voordele dit vir verskillende lewenstyle inhou. Bio-Strath is beskikbaar in tablet- en stroopvorm en…
29 Apr 4AM 12 min

Hoe Modelle Werklik Spore Maak in Namibië

In hierdie episode van Maak Spore gesels Elmero Strauss met Juanita Dahms van Figure Models oor die werklike impak van modelle in Namibië. Hulle bespreek hoe modelle hul merk maak in die bedryf, die uitdagings wat hulle in die gesig staar, en wat dit werklik verg om suksesvol te wees…
28 Apr 7AM 5 min

Maak Spore: ’n Reis van Groei en Inspirasie met Junin Buys

Elmero Strauss gesels met Junin Buys, rekenmeester by ALI en ’n inspirerende openbare spreker, oor die pad wat sy gestap het en die lesse wat sy langs die roete geleer het. Sy deel hoe hierdie ervarings haar vandag help om ander te bemoedig en te inspireer wanneer sy voor ’n…
22 Apr 3PM 5 min