Boere sit hand by ná sneeuval

Loading player...
Ongewone sneeuweer het afgelope naweek groot dele van die land getref, en landboubedrywighede tydelik in die Vrystaat gekniehalter. OFM Agri se Robyn Schutte vind meer uit.
24 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere

Graandiefstal is 'n toenemende probleem vir Vrystaatse boere. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger oor die misdaadsindikate, en die sukses van arrestasies. Daar word ook wenke gegee hoe boere hulself kan beskerm teen die misdaad.
4 May 11PM 4 min