Ons kan altyd tot God roep om hulp

Loading player...
Dawid begin hierdie Psalm met 'n versoek aan God om sy gebed te verhoor. Muller Crauwcamp gesels vanoggend met Leon Gerber oor Ps 61 waar ons sien dat maak nie saak wat in ons lewens aangaan nie, ons kan altyd tot God roep om hulp
19 Sep 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min