Delf Steeds Dieper - Vrydag 20 Sept 2024
--:--
In Bloemfontein in die Vrystaat word daar volgende naweek weer ‘n groot geleentheid aangebied – Time2Rise. Ry Vrystaat toe en woon dit by – Arno van Niekerk vertel meer daarvan as eerste spreker na 9vm.
Afhanklikheid, ook van alkohol, is steeds ‘n groot probleem. Om ons beter begrip van die omvang van die probleem te gee, vertel Rene Testa wat gebeur wanneer ‘n baba gebore word met “Fetale Alkohol Sindroom”
Daarna kom Leah Grobler aan die woord – Leah wat reeds baie jare in ‘n gebedsbediening staan wat ons begelei om te bid vir diegene wat in verslawing vasgevang is: “RoepMyAanGebedsbediening” Elizabeth Jordaan vertelling ten slotte verder van die rol wat Andrew Murray Junior in SA gespeel het. Moet nie hierdie vertelling misloop nie.