Shifeta se plan vir renosterhoring-verwerking is reg

--:--
Kry die nuus soos dit breek.
19 Sep 12AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Shiimi gaan Begrotingswet wysig

Finansminister Ipumbu Shiimi het in die Nasionale Vergadering aangekondig dat hy op 28 Oktober 'n wetsontwerp sal indien om die Begrotingswet van 2024 te wysig. Dit word gewysig om in die staat se finansiële vereistes te voldoen na die finansiële jaar wat op 31 Maart 2025 eindig.
19 Sep 12PM 1 min

SA Reserwebank verlaag repokoers na 8%

Die Reserwebank het die terugkoopkoers met 25-basispunte verlaag. Dit beteken die terugkoopkoers is nou laer op 8-persent. Banke sal die prima uitleenkoers tot 11-komma-25-persent verlaag. Die aankondiging volg op die besluit van die Amerikaanse Reserwebank om rentekoerse met 50 basispunte te verlaag. Dit kom ʼn dag nadat aangekondig is plaaslike…
19 Sep 12PM 1 min

NamRA, finansministerie 'knou werkgewers met terugbetalings'

Die Vakbondkongres van Namibië, Tucna, beskuldig die finansministerie en NamRA daarvan dat hulle hul verantwoordelikheid om die belastingterugbetalings te doen, op werkgewers plaas. Die vakbond sê dit sal vir sommige werkgewers moeilik wees om by te bring. Mahongora Kavihuha, Tucna se sekretaris-generaal, brei uit.
19 Sep 12PM 1 min

Ithala-bank kan ineenstort: ActionSA

ActionSA sê die Ithala-bank kan binnekort ineenstort as die KwaZulu-Natalse regering of die Nasionale Tesourie die bank nie 'n kapitaal-inspuiting gee om te verseker dat hy voldoende gekapitaliseer is nie. Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor het die bank in KZN se lisensie opgeskort na hy nie aan gesonde finansiële…
19 Sep 12PM 1 min

Vyf kameelperde op pad na Okongo-bewarea

Die omgewing-ministerie gaan vyf kameelperde vanaf die Waterberg Plato-park naby Otjiwarongo na die Okongo-bewarea en gemeenskapswoud in die Ohangwena-streek verplaas. Dit vorm deel van die regring se deurlopende pogings om kameelperde weer te vestig in gebiede waar hulle eens volop was. Die ministerie se woordvoerder, Romeo Muyunda, gee meer inligting.
19 Sep 11AM 1 min