Simoné Kruger skitter by die Paralimpiese Spele

--:--
Wynand gesels met Simoné Kruger wat onlangs as paralimpiese atleet 'n goue medalje by die Olimpiese Spele losgeslaan het.
17 Sep 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skeppingsleer verwarring uitgelê

Janine van Niekerk gesels met Dr Basie Basson (Voorsitter van Truth and Science) en afgetrede Geomorfolgie dosent, Marisse Douw~ Ellis (Curriculumkundige), Dr Yolanda Pretorius ( Bioloog, outeur, veldwagter) en Nicolene Filmalter (Ekologie dosent in natuurbewaring, bekende outeur en Kriasonistiese spreker, oor die skeppingsleer. Big bang, evolusie, miljoene jare en alles…
14 Nov 1AM 26 min

Huweliksfokus: Genade is ‘n kragtige wapen

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Genade is ‘n kragtige wapen”
13 Nov 12AM 4 min

Jaco Strydom: Daardie dieper

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “’n Dors net na Hom.”
12 Nov 12AM 1 min

Pray for disillusioned christians

Matt 11:6 ESV - And blessed is the one who is not offended by me. Matt 11:6 NIV - Blessed is anyone who does not stumble on account of me." Matt 11:6 NLT - And he added, 'God blesses those who do not fall away because of me. ' Today…
11 Nov 12AM 5 min