Swapo en ChatGPT: Nekongo sê dit beledig
--:--
Swapo het onder skoot gekom omdat dit wil voorkom asof sy begroting en ekonomiese planne deur ChatGPT saamgestel is. Daar is op sosiale media presies dieselfde syfers gedeel vanaf ChatGPT. Ephraim Nekongo, ‘n lid van die party se sentrale komitee, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en sê die ontleder wat die aanmerkings gemaak het, Rui Tyitende, moet, onder andere, geïgnoreer word. Luister gerus self.