Ep. 18 | Elf maande van trauma in Israel

Loading player...
In hierdie week se episode van Wêreldwys gesels ons met Ilze oor haar ervaring as ’n buitestander in Jerusalem met spesifieke klem op die afgelope paar maande se gebeure. Sy vertel ook meer oor die verhaal van sommige van die gyselaars en hulle families, en mense se daaglikse vrese.
Chapters
  • 00:00 Inleiding en verwelkoming
  • 01:07 Hoe en hoekom Israel
  • 03:21 ʼn Kulturele aanpassing
  • 07:08 Die psige van Israel
  • 09:54 7 Oktober 2023
  • 15:00 Hoe vier die wêreld Hamas steeds?
  • 19:35 Gyselaars en menslike skilde
  • 27:33 Voortdurende vrees vir oorlewing
  • 30:41 Die roeping van skryf
18 Sep 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
24 Jul 24 min

Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90

In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand tussen die VSA en Iran hou nou al lank genoeg aan dat dit al moeiliker word vir albei partye om enigsins hul…
29 May 31 min