Delf Steeds Dieper - Vrydag 13 Sept 2024

--:--
Hugo van Niekerk is ‘n man met een groot passie vir siele. Sy passie is gemik op die uitbreiding van die Koninkryk van ons Hemelse Vader in Afrika. Sy visier is veral gerig op die JEUG van AFRIKA – die groep op ons kontinent wat die vinnigste en grootste groei toon. Hierdie man sou graag deur elke stad en drop in SA en ons kontinent wil beweeg met een reuse golf van herlewing en ommekeer sodat almal sal verstaan WIE ons God en Vader is en WAT HY in SA wil doen. Moet asseblief nie mis wat Hugo graag deel nie. Luister en leer en laat ons Vader toe om ook in ons harte te plant wat nodig is om ‘n verskil te maak. Elizabeth se vertelling van die rol wat Andrew Murray Junior in SA gespeel het, gaan ook na ‘n nuwe fase in hierdie vertelling.
13 Sep Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - Vrydag 6 Sept 2024

Pastoor Werner van der Walt kom kuier saam om te gesels oor die groot belangrikheid van vergifnis - hy skoei graag sy lering op dit wat met Josef gebeur het. Elizabeth Jordaan deel ook verder met ons oor die baie belangrike en groot invloed wat Andrew Murray op die mense…
6 Sep 1 hr 28 min

Delf Steeds Dieper - Vrydag 23 August 2024

Sonja Basson was ‘n gelukkige boervrou van die Vrystaat toe sy op ‘n dag onverwags in ‘n geweldige frats veldbrand beland het!! Sy het besonder erge brandwonde opgedoen – maande in hospitaal en onder sorg van dokters geleef – en opgestaan! Haar belangrikste opstaan het gekom toe sy na al…
23 Aug 1 hr 33 min

Delf Steeds Dieper - Vrydag 16 August 2024

Jaco Scholtz is ‘n kosbare man wat hom bekwaam het in die studie van die Bybel onder andere deur Teologie te studeer. Jaco se passie vir begrip van die waarheid het gelei tot die skryf van ‘n boek: Profesie Bybel. Hierdie boek bevat die 2020 vertaling van die Nuwe Testament…
16 Aug 1 hr 37 min

Delf steeds dieper - Vrydag 09 Augustus 2024

Vrouedag!! OP hierdie Vrouedag kon ons nie anders as om soos ‘n Koningin Ester van ouds voor ons Vader te kniel om te bid vir ons land en haar mense!! Luister! En bid saam! Asseblief
9 Aug 1 hr 35 min

Delf Steeds Dieper - Vrydag 02 August 2024

Jaco Scholtz is ‘n kosbare man wat hom bekwaam het in die studie van die Bybel onder andere deur Teologie te studeer. Jaco se passie vir begrip van die waarheid het gelei tot die skryf van ‘n boek: Profesie Bybel. Hierdie boek bevat die 2020 vertaling van die Nuwe Testament…
2 Aug 1 hr 35 min