Ps Mark Taljaard - vergeet die verlede

--:--
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl met sy tema: vergeet die verlede uit Fil 3 4n 4
12 Sep 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories: Genade Onverdiend

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genade…
19 Sep 11AM 6 min

Flip van der Merwe loop ook saam met die Woord

Johann Els gesels met eertydse Radiokansel aanbieder, Flip van der Merwe. Hy is outeur van die blog ccm.co.za en ons gesels oor die komende Loop-Saam-Met-My Woordkamp by Phahama Lodge 4 – 6 Okt. Sy sessie gaan oor “Wat is die Bybel, waar kom dit vandaan, en kan ons dit vertrou?"
17 Sep 10AM 13 min

Wynand du Preez - Nooit genoeg nie

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 5: Nooit genoeg nie.
17 Sep 10AM 5 min

Ps Japie Venter - Dit wat jy onbeperk het

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dit wat jy onbeperk het” uit MATTEUS 18:21-22 NLV Daarop kom vra Petrus Hom: “Here, hoeveel maal moet ek ’n medegelowige vergewe wat iets verkeerds teen my gedoen het? Selfs tot sewe…
17 Sep 11AM 2 min

Dr Gustav Gous: Mikro-Geskiedenis

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Mikro-geskiedenis”
17 Sep 11AM 5 min