Johnny Louw - Laat God jou Heeltemal Verander

--:--
Vrugte wat mooi lyk en lekker proe is sag en soet. As mense kan ons heeltemal die teenoorgestelde wees; 'stokkerig' en vol splinters. Ons kan nie uit die kerk of 'n kerk konferensie stap en dan net weer soos die wereld leef nie. Ons moet sagmoedig word and nederig word en terugdraai na 'n 'gospel' waar ons opreg lewe en ons lewens neerlê.
11 Sep Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Johnny Louw - Staan Vas Teen Opposisie

Johnny Louw deel oor die stryd wat 'n mense moet deur maak om 'n kind van God te wees wat die wereld om jou werklik verander. Die opposisie is soms daar en dit is sterk, maar God gee ons die krag om aan te gaan en die verskil te maak.
18 Sep 8 min

Johnny Louw - Wie Seën ons Seuns

Johnny deel 'n kragtige storie van manne wat sien wat hulle kan kry as 'n man sterf, in plaas van om die seën te soek - die ding wat hou!
4 Sep 7 min

Johnny Louw - Hy Sal Ons Dra

Waar jy nie kan loop nie, sal die Here jou dra. En, as ons iemand sien wie nie Jesus ken nie, moet ons hulle dra - na Jesus toe.
28 Aug 9 min

Johnny Louw - Die Lewende Muur

Ons moet deel word van wat Petrus die Lewende Muur noem. Ons is elkeen 'n steen in die muur; 'n deel van iets wat die Koningkryk bevorder. Ons moet kies om in die muur gebruik to word en nie onself buite die muur isoleer nie. Ons moet ingekap word om…
21 Aug 10 min