Rom 1:20 - God openbaar in die Bombardierkewer
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Natuurkundige, Jacques du Toit, oor die Bombardierkewer, wat bewys dat ewolusie nie die keer moontlik was nie.