Kalaharistories: Keuses, keuses en nogmaals keuses

--:--
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Keuses, keuses en nogmaals keuses” uit Matt 2:11 en Joh 14:6
12 Sep 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Johan Cronjé

Johann Els gesels met Johan Cronjé van Brackenfell Kaapstad, oor sy pad met maagkanker, en hoe die Here met hom was toe sy maag verwyder moes word. Dit na ‘n lewe in die bediening as pastoor en in opleiding van studente wat in voltydse bediening wou ingaan.
29 Oct 10AM 17 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
30 Oct 11AM 5 min

Ps Janlu Kuyler - Jesus is reg by jou

Ps Janly Kuyler (Dominee van NG Robertson) is van nou af weelliks op die lug met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons begin by Hoofstuk 1 vers 1 met sy boodskap: “Jesus is reg by jou.”
31 Oct 11AM 3 min

Etienne Beaud - Thought for Expats - Food

We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which…
30 Oct 10AM 4 min