AR se vakbond stoei met Chinese Beifang in arbeidshof
Loading player...
'n Saak teen Beifang Mining Technology wat ingedien is deur die Revolutionary Union verskyn vandag in die hoërhof. Die vakbond vra die hof vir ‘n interdik deur teen uitbuiting en intimidasie van sy lede. Die Workers Revolutionary Union word verteenwoordig deur Kadhila Amoomo en die regter in die saak is Eileen Rakow. Julius Natangwe die vakbond se sekretaris-generaal het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.