Huweliksfokus: Gee jouself as 'n lewende offer
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema wat baie huwelike persoonlik ken: “Gee jouself as ‘n lewende offer” uit Rom 12:1