Delf Steeds Dieper - Vrydag 6 Sept 2024

--:--
Pastoor Werner van der Walt kom kuier saam om te gesels oor die groot belangrikheid van vergifnis - hy skoei graag sy lering op dit wat met Josef gebeur het. Elizabeth Jordaan deel ook verder met ons oor die baie belangrike en groot invloed wat Andrew Murray op die mense van ons land gehad het in die tyd toe hy hier gewoon en gewerk het
6 Sep Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper 8 Nov 2024

Pediatriese onkologie is nie ‘n onderwerp waaroor daar baie gepraat word nie – maar wanneer dit deel van jou gesin of familie se lewenservaring word, is ek oortuig dat ‘n mens wens jy het meer daarvan geweet. Luister gerus in hierdie uitsending van Delf Steeds Dieper wanneer dr Ané Büchner,…
8 Nov 1 hr 31 min

Delf Steeds Dieper - 1 Nov 2024

Verlede week het ons die voorreg gehad om te gesels met Jaco Scholtz, 'n man wat 'n intense studie gemaak het van profesie in die Bybel. Uiteindelik was verlede week se gesprek net maar 'n lus maker. Daarom die besluit om Jaco te vra om sy hart uit te praat…
1 Nov 1 hr 35 min

Delf Steeds Dieper 25 Okt 2024

Eerlik, met die oorlog in Israel wat steeds wyer uitkring, vra mense - waar gaan dit alles heen? Dis 'n goeie vraag wat vra vir 'n verantwoordelike antwoord. Jaco Scholtz is 'n ernstige student van die Woord - die Bybel. Luister asseblief na sy kosbare uiteensetting van die rol van…
25 Oct 1 hr 29 min

Delf Steeds Dieper - 18 Okt 2024

In hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper, kom Elizabeth Jordaan eerste aan die Woord met ‘n verdere vertelling van die wonder van die lewe van Andrew Murray. Moet dit nie misloop nie. Israel Illuz is ‘n man wat as Ortodokse Jood in Israel grootgeword het. In sy volwasse lewe het…
18 Oct 1 hr 29 min

Delf steeds Dieper - 11 Okt 2024

Saterdag 12 Oktober is die datum waarop Yom Kippur vanjaar gevier word. Op verskillende plekke word groot dinge gereël, onder andere in Pretoria by Loftus Versveld - Saterdag 3namiddag. Om te besig oor waarom ons aan so iets moet deel hê, gesels ons eerste met Marinda du Preez wat die…
11 Oct 1 hr 31 min