Ons luister na ’n klankgreep van die onlangse verslag van die Mededingingskommissie oor die uitdagings in die varsprodukte-waardeketting, met spesifieke fokus op hoe stygende kunsmispryse kleiner boere raak. Minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, deel sy insigte oor die regering se planne om die aanbevelings van die verslag…
Slegs 6 000 van die 31 000 geregistreerde produsente het hul lone vir die 2023-boekjaar verklaar aan die Vergoedingsfonds, met ernstige gevolge vir dié wat versuim het. OFM Agri se Robyn Schutte het met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, hieroor gesels…
Landbouminister John Steenhuisen het onlangs aan ‘n paneelbespreking oor die bio-ekonomie tydens 'n G20-byeenkoms in Berlyn bygewoon. Die bio-ekonomie, met landbou as kernfokus, bied geleenthede vir klimaataanpassing, voedselsekerheid en werkskepping, en daar word beraam dat hierdie sektor teen 2050 tot $30 triljoen kan groei. Ons luister na ‘n greep van…
In die tweede laaste episode van raad oor familiebesighede, deel van kenner Theo Vorster, die HUB van Galileo Capital, modelle oor die verdeling van bates…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.