Kruispad kennis Bybelkennisspeletjie

--:--
Janine van Niekerk gesels met Laurence en Tessa Keulder oor sy Bybelspeletjie "Kruispad Kennis" - vir meer info gaan na www.kruispad-skeppings.co.za, Tessa 083 454 2559
29 Aug 2024 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Louis en Doreen Roets getuienis

Janine gesels met Louis en Doreen Roets oor hulle huwelik, fotografie en kuns en sommer net die Here se genade in hulle lewens.
22 Jan 12AM 16 min

Huweliskfokus: Identifiseer jou eie selfsug

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Identifiseer jou eie selfsug.”
22 Jan 12AM 4 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Aurora Borealis

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met ruimtefisikus Dr Ruhann Steyn oor sy ervaring met die Aurora…
21 Jan 12AM 10 min

Jaco Strydom - Goeie goed vat geduld

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Goeie goed vat geduld.”
21 Jan 12AM 2 min