Gesondheidsake: Menopouse en PMS 28 Augustus 2024

Loading player...
Gerda gesels vandag oor die verskil tussen die "smoothsailing or struggle" van menopouse en PMS (pre-mentruele sindroom).
Luister gerus weer saam.
28 Aug 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Angsversteurings en behandeling - 05 Maart 2025

📢 Gesondheidsake: Angsversteurings en behandeling 🧠💙 Angs is iets waarmee baie mense worstel, maar nie altyd oor praat nie. Vandag delf ons dieper in hierdie belangrike onderwerp. 🎙️ In vandag se episode bespreek Bianca: 🔹 Die verskillende tipes angsversteurings 🤯 🔹 Wat veroorsaak dit? 🧐 🔹 Behandelingsopsies en hoe om…
5 Mar 13 min

Gesondheidsake: Kasterolie 26 Februarie 2025

🎧 Alles oor Kasterolie! 🌿 Het jy al gehoor van "cold-pressed, hexane-free" kasterolie en hoekom dit deesdae so gewild is? In vandag se episode gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hierdie natuurlike olie se inwendige én uitwendige gebruike, asook die belangrikste voorsorgmaatreëls wat jy moet weet! Gerda…
26 Feb 12 min

GESONDHEIDSAKE: Gastro-esofageale refluks - 05 Februarie 2025

🎙️ Verstaan en Beheer Suur Refluks! 🔥 Het jy al die branderige gevoel in jou bors ervaar ná ete? Vandag praat Bianca oor 🔥Gastro-esofageale refluks🔥, ook bekend as 🔥suur refluks of sooibrand🔥 – 'n algemene probleem wat baie mense raak. Bianca bespreek: ✅ Hoe die esofagus werk en sy rol…
5 Feb 11 min

Gesondheidsake: Hoe spandeer jy jou tyd? 29 Januarie 2025

⏳ Voortsetting: Hoe spandeer jy jou tyd? Verlede week het Danny en Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos gesels oor ons gejaagde lewe en hoe moderne tegnologie ons gesondheid beïnvloed. Hierdie week gaan die gesprek voort! Hoe kan ons terugkeer na eenvoudiger, gesonder gewoontes?🤔 Voel jy oorwerk en oorhaastig?…
29 Jan 12 min