Kommersiële Fokus - Dr RP Raath, van die Chronic Pain Management Centre

Loading player...
Dr Raath het onder meer gesels oor wat chroniese pyn is en die suksesvolle behandeling daarvan. Die Chronic Pain Management Centre by Netcare Jakaranda Hospitaal, spreek die onderliggende oorsaak van pyn aan.
27 Aug 2024 Afrikaans South Africa Non-Profit

Other recent episodes

Generasie-welvaart  18 Maart 2026

Frikkie van Loggerenberg, Hoof van Belegging strategie en die Uitvoerende Beampte van IFSA , het vroeër die week by Doepie en Nina gekuier en gesels oor generasie-welvaart. Klik op die skakel as jy weer na die gesprek wil luister. IFSA is ʼn goedgekeurde FDV.
17 Mar 6 min

Kommersiële Fokus - 4 November

Christo Coetzer, die direkteur en uitvoerende hoof van BlueVision en Wiaan Swart, ʼn kuberveiligheidsingenieur het op Mirrag met Annelie kom gesels oor SMS bedrog.
4 Nov 2025 10 min