Hierdie week op Kus tot Kruin deel ons βn besondere verhaal van omgee, deernis en die natuur se broosheid. βn Baba Rooivalkie het onverwags in die sorg van βn plaaslike gesin beland β en wat gevolg het, was βn reis van toewyding, verantwoordelikheid en βn diep liefde vir die natuurβ¦
π³ ππππππ π ππ πππ π πππππ β πππ πππππ ππ ππππππππ πππππ π³ This week on Protek Home & Garden Care, Paul Hartzenberg chats about why planting trees is one of the best long-term investments you can make β for your home, your family, and the environment. π±π From delicious home-grownβ¦
Fred gesels vanoggend oor iets wat die wΓͺreld al hoe meer raak β storms, vloede, droogtes en ander sogenaamde βnatuurrampeβ. Maar kyk ons dalk verkeerd daarna? Is sommige van hierdie verskynsels moontlik deel van die natuur se manier om balans te probeer herstel nadat die mens vir jare druk opβ¦
π¦π¦π Kus tot Kruin β Die natuur se βskoonmakersβ onder die vergrootglas Fred gesels oor βn paar van die Tuinroete se mees misverstane diere. Die Witdoodhaai, Bakoorjakkalsie, Bruin HiΓ«na en Strandjut speel almal βn belangrike rol as aasdiere en natuurlike βskoonmakersβ van ons ekostelsels. Tog word hulle dikwels gevrees, verkeerdβ¦
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.