Huweliksfokus: Lewe met opregte liefde

--:--
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Lewe met opregte liefde” uit Rom 12:9
28 Aug 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Amper Woordkamp

Janine van Niekerk gesels met Yolande Loots oor die Loop-Saam-Met-My Woordkamp wat hierdie komende naweek plaasvind - kamp@radiokansel.co.za - 083 652 4763
1 Oct 1AM 9 min

Jaco Strydom: Bid eerder

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Bid eerder.”
1 Oct 1AM 1 min

Romeine 1:20 - God openbaar in sandkorrels

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met marinebioloog, Mariette Wheeler oor sandkorrels nogal, en hoe die Here…
1 Oct 1AM 9 min