Voel jy dalk vasgevang in 'n 'grot-gat'? Het jy Goddelike perspektief nodig? Dawid het goeie advies hieroor - Psalm 57

Loading player...
Voel jy soms so vasgevang in die 'gat' of grot van jou eie subjektiewe perspektief? Mag jy bemoedig word deur die geliefde koning Dawid se woorde in die kragtige, en pragtige Psalm
22 Aug 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min