Rom 1:20 - God openbaar in die vlooi
--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw vertel ons meer oor nog ‘n insek waaroor ons luisteraars gewonder het, die vlooi.