Voel jy of jy in 'n gat is? Wat nou?

Loading player...
Voel jy soms dat daar net te veel mense, en hul dinge, teen jou is? God is vir jou...nie een traan gaan ongesiens by Hom verby nie, en jy is gekoester in Sy kosbare liefde. Mag jy Sy lewenslig bly sien, deur Sy kosbare Woord!
15 Aug 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min