Godsightings for the week

--:--
a Godsighting is where we celebrate the goodness and love of Jesus during this past week with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life.
16 Aug 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

GLS 24 is here! Gerry & Janine Couchman

Janine van Niekerk is speaking to Gerry and Janine Couchman about the upcoming Global Leadership Summit (GLS) kicking off nationally in October.
11 Sep 1AM 19 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Bombardierkewer

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Natuurkundige, Jacques du Toit, oor die Bombardierkewer, wat bewys dat…
17 Sep 1AM 5 min

Huweliksfokus: Gee jouself as 'n lewende offer

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema wat baie huwelike persoonlik ken: “Gee jouself as ‘n lewende offer” uit Rom 12:1
11 Sep 1AM 4 min

Jaco Strydom: Wat is gesag?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Wat is gesag?”
10 Sep 1AM 2 min