Van ’n jong meisie in George met groot drome tot ’n sterk, geliefde karakter op die skerm – Brutney Singrew maak haar merk as Chelsea Kannemeyer in Skemergrond 🌼 In my onderhoud gesels sy oor Chelsea se groei, liefde, en hoe hierdie rol haar lewe verander het. Sy deel ook…
In ’n eksklusiewe onderhoud gesels Altus Theart oor Rossouw—die karakter wie se lewe in Diepe Waters in ’n oomblik kantel wanneer Schalk (Izak Davel) onkant betrap, die woorde stilmaak en die skoot klap. Wat het Rossouw regtig laat sag word vir Leandri, en hoe lyk dinge ná die tragedie? Altus…
In ’n insiggewende gesprek bespreek De Waal Stemmet en Natasja Jacobs die aanslag en uitdaging van Afrikaanse dubbing vir Landman op kykNET, en wat dit vir kykers inhou.
Luister na Lyntjie Jaars in ’n opwindende gesprek oor Seisoen 10, vermaak, traág en herinneringe van tien jaar Oppiestoep. Kry insig oor nuwe storievertellers, terugblikke en die nuut vergesel deur die Oppiestoep Orkes. Slaan af Vrydag 27 Februarie 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144).
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.