Hoe laat mens prakties jou sorge aan die Here oor?

Loading player...
Het jy sorge, en wat doen jy daarmee? Veral as jy jouself in 'n woestyntyd beleef...? Wie van ons word nie getoets daardeur nie? Laat dit oor aan jou Vader. Werp jou bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir jou! (1 Petrus 5:7)
8 Aug 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min