Save South Africa vra deportasie van Ethiopiërs

--:--
Die Save South Africa-burgerlike beweging het hom aangesluit by ander gemeenskapsforums en aktiviste in die land en doen 'n beroep vir die massa-deportasie van Ethopiese burgers. Tebogo Mashilompane van die beweging sê Ethiopiese burgers ondermyn steeds Suid-Afrika se soewereiniteit. Hy doen 'n beroep op die minister van Polisie, Senzo Mchunu, om teen amptenare op te tree wat korrupsie toelaat.
14 Aug 2024 9AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Cran beveilig elektroniese transaksies verder

Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië, Cran, het amptelik nuwe regulasies ingevolge die Wet op Elektroniese Transaksies in die Staatskoerant van 20 Desember 2024 gepubliseer. Dit is 'n belangrike mylpaal in die bevordering van digitale bedrywighede in die land. Dit sluit in regulasies oor elektroniese handtekeninge en die akkreditasie van…
23 Jan 5AM 1 min

Diens reageer op oproepe dat hy vir bloedskenkings moet betaal

Frieda Vatileni, 'n gesondheidsopvoeder by die Namibiese Bloedoortappingsdiens, het oproepe op sosiale media dat die diens vir bloedskenkings moet betaal, aangespreek. Die koste daaraan verbonde is reeds hoog, want geskenkte bloed moet getoets word voordat dit gebruik kan word. Sy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê daar is ook etiese…
23 Jan 5AM 1 min

Daures lewer eerste oes op

Die eerste komkommer-oes van die Daures Groenwaterstof-dorp is nou beskikbaar in kleinhandelwinkels aan die kus. Die projek bedryf 'n klimaatbeheerde kweekhuis met gevorderde besproeiingstelsels, wat doeltreffende produksie van hoëgehalte-gewasse moontlik maak. Die kweekhuis kan potensiaal jaarliks tot 500 ton produkte lewer, onder andere tamaties, soetrissies, spinasie en kool. Die produksie…
23 Jan 5AM 1 min

Venaani reageer op stilswye deur owerhede na Namdia-roof

Die vertraging in die beloofde perskonferensie deur NamPol en Namdia na Saterdagaand se gewaagde roof, het baie vrae, en gerugte, laat ontstaan. Namdia sê verder sy bedrywighede is nie ontwrig nie al is een van sy senior sekuriteitsbeamptes in die roof dood en media berigte is uiteenlopend met verskeie feite…
23 Jan 5AM 1 min

Amupanda getuig steeds in rooilyn-saak

Die rooilyn-saak van Job Amupanda duur voort voor regter Shafimana Ueitele. Dinge is gespanne met Amupanda wat debat voer en nie vrae beantwoord nie. Ueitele het self aan Amupanda gesê hy moenie lesings lewer nie en eerder vrae beantwoord. Advokaat Raymond Heathcote, vir die landbouministerie, het kruisverhoor vanoggend voorgesit.
23 Jan 5AM 1 min